Jaarboeke

Oefenkunde 353


 
Modulekode MBK 353
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote – vereis departementele keuring
Hierdie module fokus primêr op die toepassing van oefenkundige beginsels in die oefenindustrie. Die student word blootgestel aan die nuutste internasionale tendense ten opsigte van totale welstandprogramme, ontwerp en evaluering van inoefeningsprogramme deur gebruik te maak van die nuutste nagevorsde inoefeningsbeginsels, tesame met aanbevelings ten opsigte van isokinetiese inoefening en toetsing, vrouens en oefening en ander toepaslike oefenkundige temas.

Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Toelating tot relevante program
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Sport- en Vryetydstudies
Aanbiedingstydperk Kwartaal 3

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences